Hi Almal,
Ek het bogenoemde skaal wat al n hele klompie jare goeie diens doen. Tot vandag. Nadat ek hom aangeskakel het om die koue gewoond te raak, gewoonlik so 20 minute, weier hy vandag skielik om te "dispense". Wil ook nie die "trickle" funksie uitoefen nie. Hy skakel normaal aan. Weeg ook kruit normaal as ek met die hand in die pannetjie ingooi. Wil net nie self "dispense" om een of ander onverklaarbare rede vandag nie. Laasweek nog normaal gewerk en het heelwat patrone gelaai.
Die advies wat ek kry vanaf Google kry is ook sover onsuksesvol.
Is daar dalk enige iemand wat kan help asb.
Groete
Ferdi Bam.
RCBS Chargemaster 1500 "dispense" probleem.
- Ferdi Bam
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
RCBS Chargemaster 1500 "dispense" probleem.
Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: RCBS Chargemaster 1500 "dispense" probleem.
Maak hom oop en kyk of al die pins en connectors skoon en in geplug is
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
