Goeie naand,
Ek wil by julle manne hoor met watter kruit julle die meeste sukses gehad het op ladings vir 215gr punte op ñ 303 British (Lee Enfield).
Ek het genoeg S341 ek het net geen idee wat minimum of maksimum ladings is nie. Ek hou my 303 oop visier, en vir naby skote.
Sal julle hulp diep waardeer.
Groetnis
303 Brit Herlaai Data
-
Johann Marais
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
Re: 303 Brit Herlaai Data
Verskoning vir die 3 posts. My sein is swak en ek het submit meer as een keer gedruk.
- Vloot
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Sun Feb 10, 2013 1:20 am
Re: 303 Brit Herlaai Data
Ek het n lading op 230gr Frontier Gamerangers.
Kan onthou dit was S355.
NIE S335 nie.
Uit die ou PMP herlaai boekie.
Sal Woensdag gou loer wat was die lading.
Kan onthou dit was S355.
NIE S335 nie.
Uit die ou PMP herlaai boekie.
Sal Woensdag gou loer wat was die lading.
Doen wat jy kan met wat jy het, waar jy is.
Die Wat WEN: Doen die regte goed, reg.
Die Wat WEN: Doen die regte goed, reg.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 303 Brit Herlaai Data
Byt vas. Ek sal later vandag kyk wat seg QL.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 303 Brit Herlaai Data
S335
Begin 34gr en mik na 2210vps (druk 47K psi)
S341
Begin 39gr en mik na 2240vps (druk 45K psi)
Stop sodra jy naby aan bogenoemde spoed uitkom sodat ons met al die data op QL kan werk. Elke geweer is uniek en ek hou nie van maksimum ladings gee nie. Laat die spoed jou eerder lei.
Begin 34gr en mik na 2210vps (druk 47K psi)
S341
Begin 39gr en mik na 2240vps (druk 45K psi)
Stop sodra jy naby aan bogenoemde spoed uitkom sodat ons met al die data op QL kan werk. Elke geweer is uniek en ek hou nie van maksimum ladings gee nie. Laat die spoed jou eerder lei.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Johann Marais
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
Re: 303 Brit Herlaai Data
Baie dankie Marius, ek sal 39gr laai en skiet, die spoed meet en laat weet. Baie dankie Vloot vir jou input ook. Ek waardeer julle altwee.