Slow motion - Interessant met en sonder demper
Posted: Mon Sep 16, 2024 10:51 am
Hierdie vandag op Youtube raakgesien.
https://www.youtube.com/watch?v=e-R-D_v0udk
Wat vir my interessant was, is die verskil in die hoeveelheid gasse en kruit wat uitkom by die skote met en sonder 'n knaldemper. Nou wonder ek, sal dit enigsins 'n verskil maak op die eksterne balistiek van die koeël? Geen "steuring" van gasse en kruit op die koeël, of gebeur soortgelyke "steurings" dan binnein die demper?
Ek weet dit is hare kloof, maar ons werk met mikrosekondes en klein invloede op die koeël.