Page 1 of 1

Paar goed wat nuwe huis soek

Posted: Sun Aug 04, 2024 6:16 pm
by jacques85
Naand almal

Ek het die volgende items in die mark:

34mm Tier One Medium Ringe (feitlik nuut met sy taasie) - R3000

Sightron SIII 8-32x56 MOA2 Kruis (Paar klein merkies op. Track nog soos dag 1. Kom met sy boks, sunshade en Scopecoat) - R10 000

Quick Anneal Induksie Annealer, kom met tray wat doppe opvang en cover - R15 500. So 1500 met hom anneal. Nog spotless. -VERKOOP

Norinco NZ75 9mm Par Pistool. Baie lekker pistool, ek verkies net n kleiner een. Kom met sy boks en 3xmagasyne. Kan by my gestoor word tot lisensie gekry is. - R4000

30mm Vortex Bubble Level - R700

30mm Vortex Bubble Level (sy groen is weg maar is nog verder 100%. Vortex sal hom gratis vervang. R450

Howa Stainless Standaard Bottom Metal - R500

30mm Warne Maxima Med Ringe - R650

Alle posgeld vir koper se rekening en risiko

Whatsapp my vir fotos indien nodig
Dankie
Jacques
nil71 325 431vier

Re: Paar goed wat nuwe huis soek

Posted: Sun Aug 04, 2024 7:25 pm
by Martiens Bekker
Die Quick Anneal is duurder as 'n nuwe een. Onlangs kwotasie gekry. Hoekom?

Re: Paar goed wat nuwe huis soek

Posted: Sun Aug 04, 2024 9:52 pm
by Fanta300
IMG_7185.png
Waar kry jy hom so goedkoop??

Re: Paar goed wat nuwe huis soek

Posted: Mon Aug 05, 2024 7:51 am
by Martiens Bekker
R14200 direk by vervaardigers. 1 Junie kwotasie gekry.

Re: Paar goed wat nuwe huis soek

Posted: Mon Aug 05, 2024 11:48 am
by tau
Martiens Bekker wrote: Sun Aug 04, 2024 7:25 pm Die Quick Anneal is duurder as 'n nuwe een. Onlangs kwotasie gekry. Hoekom?
Man kan mos vra wat hy wil, ek dink dit is swak om op sy advertensie die pryse te kom betwis soos 'n veiling.

Re: Paar goed wat nuwe huis soek

Posted: Mon Aug 05, 2024 12:44 pm
by Martiens Bekker
tau wrote: Mon Aug 05, 2024 11:48 am
Martiens Bekker wrote: Sun Aug 04, 2024 7:25 pm Die Quick Anneal is duurder as 'n nuwe een. Onlangs kwotasie gekry. Hoekom?
Man kan mos vra wat hy wil, ek dink dit is swak om op sy advertensie die pryse te kom betwis soos 'n veiling.
Swak? Interessante woord keuse. Bloot navraag gedoen omrede daar dalk ekstra dele in die pakket is wat nie standaard saam kom nie.

Re: Paar goed wat nuwe huis soek

Posted: Mon Aug 05, 2024 10:10 pm
by jacques85
Draad is opdateer. Annealer verkoop en nog 2x items bygevoeg.