Naand almal
Ek het die volgende items in die mark:
34mm Tier One Medium Ringe (feitlik nuut met sy taasie) - R3000
Sightron SIII 8-32x56 MOA2 Kruis (Paar klein merkies op. Track nog soos dag 1. Kom met sy boks, sunshade en Scopecoat) - R10 000
Quick Anneal Induksie Annealer, kom met tray wat doppe opvang en cover - R15 500. So 1500 met hom anneal. Nog spotless. -VERKOOP
Norinco NZ75 9mm Par Pistool. Baie lekker pistool, ek verkies net n kleiner een. Kom met sy boks en 3xmagasyne. Kan by my gestoor word tot lisensie gekry is. - R4000
30mm Vortex Bubble Level - R700
30mm Vortex Bubble Level (sy groen is weg maar is nog verder 100%. Vortex sal hom gratis vervang. R450
Howa Stainless Standaard Bottom Metal - R500
30mm Warne Maxima Med Ringe - R650
Alle posgeld vir koper se rekening en risiko
Whatsapp my vir fotos indien nodig
Dankie
Jacques
nil71 325 431vier
Paar goed wat nuwe huis soek
- jacques85
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Fri Jan 06, 2017 8:40 am
Paar goed wat nuwe huis soek
Last edited by jacques85 on Mon Aug 05, 2024 10:09 pm, edited 1 time in total.
HOWA 6mm Creedmoor (Bartlein 28") | KRG Bravo | Sightron SIII 8-32x56 MOA-2
HOWA 300 Win Mag (Bartlein 27") | AIM Alpha Chassis | Sightron SV 10-50x60 MOA-2
HOWA M1100 .22 LR | Element Helix 6-24x50 SFP MRAD
Norinco NZ75 9mm Parabellum
HOWA 300 Win Mag (Bartlein 27") | AIM Alpha Chassis | Sightron SV 10-50x60 MOA-2
HOWA M1100 .22 LR | Element Helix 6-24x50 SFP MRAD
Norinco NZ75 9mm Parabellum
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: Paar goed wat nuwe huis soek
Die Quick Anneal is duurder as 'n nuwe een. Onlangs kwotasie gekry. Hoekom?
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3658
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Paar goed wat nuwe huis soek
Waar kry jy hom so goedkoop??
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: Paar goed wat nuwe huis soek
R14200 direk by vervaardigers. 1 Junie kwotasie gekry.
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Paar goed wat nuwe huis soek
Man kan mos vra wat hy wil, ek dink dit is swak om op sy advertensie die pryse te kom betwis soos 'n veiling.Martiens Bekker wrote: Sun Aug 04, 2024 7:25 pm Die Quick Anneal is duurder as 'n nuwe een. Onlangs kwotasie gekry. Hoekom?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: Paar goed wat nuwe huis soek
Swak? Interessante woord keuse. Bloot navraag gedoen omrede daar dalk ekstra dele in die pakket is wat nie standaard saam kom nie.tau wrote: Mon Aug 05, 2024 11:48 amMan kan mos vra wat hy wil, ek dink dit is swak om op sy advertensie die pryse te kom betwis soos 'n veiling.Martiens Bekker wrote: Sun Aug 04, 2024 7:25 pm Die Quick Anneal is duurder as 'n nuwe een. Onlangs kwotasie gekry. Hoekom?
- jacques85
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Fri Jan 06, 2017 8:40 am
Re: Paar goed wat nuwe huis soek
Draad is opdateer. Annealer verkoop en nog 2x items bygevoeg.
HOWA 6mm Creedmoor (Bartlein 28") | KRG Bravo | Sightron SIII 8-32x56 MOA-2
HOWA 300 Win Mag (Bartlein 27") | AIM Alpha Chassis | Sightron SV 10-50x60 MOA-2
HOWA M1100 .22 LR | Element Helix 6-24x50 SFP MRAD
Norinco NZ75 9mm Parabellum
HOWA 300 Win Mag (Bartlein 27") | AIM Alpha Chassis | Sightron SV 10-50x60 MOA-2
HOWA M1100 .22 LR | Element Helix 6-24x50 SFP MRAD
Norinco NZ75 9mm Parabellum