In die gees van pay it forward het ek 'n gemengde lot 30-06 fablieks ammo beskikbaar vir iemand wat dit kan gebruik.
PMP: 10
FC: 9
Sako: 7
Ek is nie seker watse grein dit is nie, die ontvanger sal maar moet weeg en skat.
Groete.
Fanie
gemengde 30-06 fabrieks ammo
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: gemengde 30-06 fabrieks ammo
Fano, ek sal belang stel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Fano
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Tue Nov 15, 2011 2:20 pm
Re: gemengde 30-06 fabrieks ammo
OK, 100% ek sal jou kontak dan reel ons iets. Dit maak die vervoer ook makliker as dit nog iemand van die Vuil Driehoek is.
