Page 1 of 1

Bullets and Brass website

Posted: Wed Jul 24, 2024 7:54 am
by Vleder
More

Iemand al met hulle gewerk? Betroubaar ens?

https://bulletsandbrass.co.za/shop/

groete

Re: Bullets and Brass website

Posted: Wed Jul 24, 2024 8:13 am
by heywillie
Jy kan maar gerus daar koop. Ek dink, soos met enige aanlyn winkel - bel eers en bevestig voorraad voor jy betaal.

Re: Bullets and Brass website

Posted: Wed Jul 24, 2024 5:22 pm
by Ds J
Ek het vroeƫr een van hulle eienaars ontmoet. Hy het 'n baie soliede en eerbare indruk gemaak.

Re: Bullets and Brass website

Posted: Thu Jul 25, 2024 10:43 am
by DeVilliers
Het ook al daar gekoop sonder issues.