More
Iemand al met hulle gewerk? Betroubaar ens?
https://bulletsandbrass.co.za/shop/
groete
Bullets and Brass website
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Bullets and Brass website
Jy kan maar gerus daar koop. Ek dink, soos met enige aanlyn winkel - bel eers en bevestig voorraad voor jy betaal.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2156
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Bullets and Brass website
Ek het vroeër een van hulle eienaars ontmoet. Hy het 'n baie soliede en eerbare indruk gemaak.
-
DeVilliers
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am
Re: Bullets and Brass website
Het ook al daar gekoop sonder issues.