Hallo
Het lank terug ‘n borescope by iemand gekoop op die forum… maar die ding wil nie meer focus nie..
Soek nou nuwe een, wie verkoop hulle hierso aab.
Dankie
Borescope
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Borsecope
Geno is jou man
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk