Waaroor is die groot skuif na Garmin toe?
Ek wonder maar net: Was die voriges soos Labradar en Calwell , etc. nie akkuraat of veelsydig genoeg nie?
Kan julle ratings opsit van goed , beter , beste
Groetnis
Chrony vrae
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 903
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Chrony vrae
Die Garmin is klein, battery hou lank tussen herlaai en vang 99,9% van my skote.
Labradar mis baie skote, battery hou nie lank nie en as hy nie baie mooi teiken is nie, dan werk hy nog minder saam.
Al die ander crony modelle wat mens 5m weg opstel vat tyd en werk maklik met 2 mense om op te stel. Die ander manne by n publieke baan trippel rond as jy langer as 2min vat om die ding op te stel. As jy wil bly spoed lees, maar oorgaan na n ander afstand teiken, dan begin die trippel sessies weer. En dan werk hulle natuurlik nie in slegte lig sessies nie.
Almal werk, die Garmin werk net die maklikste.

- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: Chrony vrae
Ons het al bietjie met die garmin gespeel en dit is regtig moeilik om hom te kry om ‘n skoot te mis. Ons het hom skeef gemik en hy tel steeds op.
Alles van daisy, windbuks, paintball gun en gewere. Solank jy die regte spoed profiel kies is hy baie betroubaar.
As ek met die winsbuks speel meet ek sommer ook, hy is duur so ek wil so veel al moontlik skote meet met hom.

Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM