Skietbaan naaby Pretoria Oos

Post Reply
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Skietbaan naaby Pretoria Oos

Post by jdpretorius »

Dit klink my Irene Skietbaar is toe.....dit was maar altyd my go-to om gou n paar ladings te toets.

Ek weet van Swat, Magnum, Krokedil, Bluegums en die indoor baan by Irene Arms ....is daar dalk ander geweer skiet bane ?
Ek't iewers gehoor daar is een in Garsfontein weg maar is nie seker nie.

Sent from my SM-A536E using Tapatalk


Last edited by jdpretorius on Mon Jul 15, 2024 6:23 pm, edited 1 time in total.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2157
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Skietbaan naaby Pretoria Oos

Post by Ds J »

Die Skietbaan - Meyerspark?

25m baan ?

066 336 7310
Last edited by Ds J on Mon Jul 15, 2024 7:00 pm, edited 1 time in total.
Klein Chris
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm

Re: Skietbaan naaby Pretoria Oos

Post by Klein Chris »

Jy is reg oor die een op garsfontein weg.
https://outthereadventures.co.za/
Skiet bly maar lekker
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Skietbaan naaby Pretoria Oos

Post by jdpretorius »

Ds J wrote:Die Skietbaan - Meyerspark?

25m baan ?

066 336 7310
Groot dankie, maar kort minstens 100m

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Skietbaan naaby Pretoria Oos

Post by jdpretorius »

Klein Chris wrote:Jy is reg oor die een op garsfontein weg.
https://outthereadventures.co.za/
Baie dankie Chris.....ek sien n ou moet maar bespreek en kan nie sommer net opdaag en speel nie.

Het jy dalk al daar gespeel om te kan sê of dit n lekker baan en n rustige atmosfeer is.

Sent from my SM-A536E using Tapatalk


338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Jurie Vermaak
Full Member
Full Member
Posts: 209
Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm

Re: Skietbaan naaby Pretoria Oos

Post by Jurie Vermaak »

jdpretorius wrote: Mon Jul 15, 2024 7:25 pm
Klein Chris wrote:Jy is reg oor die een op garsfontein weg.
https://outthereadventures.co.za/
Baie dankie Chris.....ek sien n ou moet maar bespreek en kan nie sommer net opdaag en speel nie.

Het jy dalk al daar gespeel om te kan sê of dit n lekker baan en n rustige atmosfeer is.

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Ek gaan skiet daar. Nog net vroeg in die oggend - dan is dit baie stil. Rustige atmosfeer.

Vir my n lekker baan om by te skiet. Die besprekings is maklik om te doen. Betaling gebeur by die baan.
JacquesSAKO.308
Full Member
Full Member
Posts: 244
Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am

Re: Skietbaan naaby Pretoria Oos

Post by JacquesSAKO.308 »

Ek het nog gister by Irene skietbaan geskiet. Hy is nog oop

Sent from my SM-S901E using Tapatalk

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Skietbaan naaby Pretoria Oos

Post by jdpretorius »

JacquesSAKO.308 wrote:Ek het nog gister by Irene skietbaan geskiet. Hy is nog oop

Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Ek hoop van harte jy is reg....n pel wat n 'membership' daar het, het gister die mail van hulle gekry.
Ek sien ook op die net sê dit 'permanently closed'
Screenshot_20240716_063120_WhatsApp.jpg
Sent from my SM-A536E using Tapatalk

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Skietbaan naaby Pretoria Oos

Post by jdpretorius »

JacquesSAKO.308 wrote:Ek het nog gister by Irene skietbaan geskiet. Hy is nog oop

Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Ek hoop van harte jy is reg....n pel wat n 'membership' daar het, het gister ʼn mail van hulle gekry wat sê die baan is toe.
Ek sien ook op die net sê dit 'permanently closed'

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
JacquesSAKO.308
Full Member
Full Member
Posts: 244
Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am

Re: Skietbaan naaby Pretoria Oos

Post by JacquesSAKO.308 »

Jis dis nuus vir my ook. As dit toe is, is dit bitter sleg was maar my plek ook om vinnig ń lading te gaan toets

Sent from my SM-S901E using Tapatalk

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Skietbaan naaby Pretoria Oos

Post by jdpretorius »

Jurie Vermaak wrote:
jdpretorius wrote: Mon Jul 15, 2024 7:25 pm
Klein Chris wrote:Jy is reg oor die een op garsfontein weg.
https://outthereadventures.co.za/
Baie dankie Chris.....ek sien n ou moet maar bespreek en kan nie sommer net opdaag en speel nie.

Het jy dalk al daar gespeel om te kan sê of dit n lekker baan en n rustige atmosfeer is.

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Ek gaan skiet daar. Nog net vroeg in die oggend - dan is dit baie stil. Rustige atmosfeer.

Vir my n lekker baan om by te skiet. Die besprekings is maklik om te doen. Betaling gebeur by die baan.
Baie dankie, ek gan hom n try gee.

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Skietbaan naaby Pretoria Oos

Post by jdpretorius »

.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
toxicsox
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am

Re: Skietbaan naaby Pretoria Oos

Post by toxicsox »

Ek dink die 100M baan by Wildman op die hoek van Hans Strydom en Lynwood maak volgende naweek oop 29 Julie êrens.
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1179
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Skietbaan naaby Pretoria Oos

Post by Lourens »

Ek kan bevestig dat Irene buite skietbaan permanent gesluit is. Ek was Saterdag daar en ou Willem wat daar werk het vir my gese dat Sondag die 14de die laaste dag sou wees. Dis n gatslag, want dit was presies 10min van my voordeur af en altyd lekker rustig op die tye wat ek verkies om te skiet.
KaKaTo
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Mon Nov 04, 2019 10:35 am

Re: Skietbaan naaby Pretoria Oos

Post by KaKaTo »

Ek doen al my skiet werk by Out there Adventures - https://outthereadventures.co.za/ hulle sluit baie laat die aand 21:00 - 22:00 daars wel net ligte by die pistool baan.

Die bespreek deel is n moet maar nie amal doen dit nie en hulle hou nie altyd daarby nie maar as jou n tafel book en daar sit n ander man op jou tafel en die baan is vol dan vra hulle dat daai persoon moet skuif of/en dan moet wag vir n tafel wat oop raak.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Skietbaan naaby Pretoria Oos

Post by jdpretorius »

KaKaTo wrote:Ek doen al my skiet werk by Out there Adventures - https://outthereadventures.co.za/ hulle sluit baie laat die aand 21:00 - 22:00 daars wel net ligte by die pistool baan.

Die bespreek deel is n moet maar nie amal doen dit nie en hulle hou nie altyd daarby nie maar as jou n tafel book en daar sit n ander man op jou tafel en die baan is vol dan vra hulle dat daai persoon moet skuif of/en dan moet wag vir n tafel wat oop raak.
Baie dankie....daai info help

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Skietbaan naaby Pretoria Oos

Post by jdpretorius »

toxicsox wrote:Ek dink die 100M baan by Wildman op die hoek van Hans Strydom en Lynwood maak volgende naweek oop 29 Julie êrens.
Ja, dit sal baie nice wees

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Skietbaan naaby Pretoria Oos

Post by jdpretorius »

Lourens wrote:Ek kan bevestig dat Irene buite skietbaan permanent gesluit is. Ek was Saterdag daar en ou Willem wat daar werk het vir my gese dat Sondag die 14de die laaste dag sou wees. Dis n gatslag, want dit was presies 10min van my voordeur af en altyd lekker rustig op die tye wat ek verkies om te skiet.
Ek's in jou booitjie....was net so naaby geswees

Ek hoop maar iemand anders vat die baan oor en maak hom sommer bietjie netjies.

Dit het die laaste 2 jaar of so ook maar sleg begin lyk oppad baan toe, waar almal hulle rommel stort, daar in die oop veld.
Iemand het op n kol gesê van die inwoner(s) in die omgewing het vreeslik gekla oor dit kamstig te veel raas.....wonder nogal of dit is hoekom hy toe is.

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Skietbaan naaby Pretoria Oos

Post by Joe13 »

Hi JD, ek sien jy noem blue gum. Vermy jy hulle of hoe?

Out There Sport Shooting Club is net oorkant hom.
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Skietbaan naaby Pretoria Oos

Post by jdpretorius »

Joe13 wrote:Hi JD, ek sien jy noem blue gum. Vermy jy hulle of hoe?

Out There Sport Shooting Club is net oorkant hom.
Hi Joe, ek was nog nie self by Bluegum nie....dit wat van hulle gelees het was ongelukkig nie als goed nie. Hy is ook n ent verder van my af.... so dink vir nou is Out There en Swat maar seker die 2 logiese opsies.

....ek verneem n ou het net 2 ure op n slag by Irene Arms, wat te min is vir my as n ou bietjie wil toets.

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Skietbaan naaby Pretoria Oos

Post by jdpretorius »




338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Post Reply