Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek't gedink dit is tyd om weer 'n paar van my ammo tasse aanmekaar te slaan. Die ondersteuning vanaf 2017 was fenomenaal en dui op 'n kwaliteit produk.
Die nuwe prys is R1,280 sonder plaatjie en verskeping.
Beskikbaar vanaf 223 tot 338LM. Dit sal dan ook maklik grootwild kalibers vat.
Ek het ook 'n groter tas vir die 375CT en ander ultra lang afstand kalibers.
Sent from my CPH2359 using Tapatalk
Last edited by Francoisv on Wed Jul 03, 2024 8:12 pm, edited 3 times in total.