Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het ook die stel Sus-Tac ringe wat ek nie gaan gebruik nie.
Dit is ringe vir stud basisse, basisse uitgesluit
0MOA en 20MOA inserts.
R1500 postnet ingesluit