Page 1 of 1

Rigting vir wapenpart soektog

Posted: Thu Jun 27, 2024 8:17 am
by alecjohnson
Goeie dag mense

Ek het nou gehoor my kollega se vriend het 'n sleg ding deurgemaak. Sy 243 lading was nie reg, wat weet ek nie, maar raai obstruksie in loop, en die geweer het besluit om self uitmekaar gemaak te word teen hoƫ spoed, hy is ok, het bitjie seer gekry, maaar hy is ok.

Die geweer moes nou reg kom, als is al gedoen, maar in die proses het die magasein voer plaat weggeskiet.

Die is die laaste stukkie van die legkaart, Mag feed plate, op RSA aksie, 243Win

Groete

Wees veilig in die veld

Re: Rigting vir wapenpart soektog

Posted: Thu Jun 27, 2024 8:23 am
by ruaanb
Hoor by Musgrave Ermelo

Re: Rigting vir wapenpart soektog

Posted: Thu Jun 27, 2024 8:24 am
by Rasmus
Probeer dalk die volgende mense.

Arms in Pretoria
Andries Moller Pretoria
Ralph BAdenhorst Ermelo

Re: Rigting vir wapenpart soektog

Posted: Thu Jun 27, 2024 9:15 am
by swc-tr
Jy kan ook Classic Arms in Witbank probeer.

Sent from my SM-A125F using Tapatalk


Re: Rigting vir wapenpart soektog

Posted: Mon Jul 01, 2024 10:24 am
by alecjohnson
Baie dankie mense, ek gee deur aan hom