Goeie dag mense
Ek het nou gehoor my kollega se vriend het 'n sleg ding deurgemaak. Sy 243 lading was nie reg, wat weet ek nie, maar raai obstruksie in loop, en die geweer het besluit om self uitmekaar gemaak te word teen hoë spoed, hy is ok, het bitjie seer gekry, maaar hy is ok.
Die geweer moes nou reg kom, als is al gedoen, maar in die proses het die magasein voer plaat weggeskiet.
Die is die laaste stukkie van die legkaart, Mag feed plate, op RSA aksie, 243Win
Groete
Wees veilig in die veld
Rigting vir wapenpart soektog
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Rigting vir wapenpart soektog
Hoor by Musgrave Ermelo
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Rigting vir wapenpart soektog
Probeer dalk die volgende mense.
Arms in Pretoria
Andries Moller Pretoria
Ralph BAdenhorst Ermelo
Arms in Pretoria
Andries Moller Pretoria
Ralph BAdenhorst Ermelo
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Rigting vir wapenpart soektog
Jy kan ook Classic Arms in Witbank probeer.
Sent from my SM-A125F using Tapatalk
Sent from my SM-A125F using Tapatalk
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Rigting vir wapenpart soektog
Baie dankie mense, ek gee deur aan hom
