Bogenoemde te koop. Werk 100%
Kondisie - Gebruik maar steeds in n goeie/aanvaarbare toestand.
Boksie en boekies ingesluit.
Posgeld vd koper.
Eks in Vredendal omgewing.
Groete
C
0845015575, Whatsapp vir fotos.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Leica 2700B te koop R7,000
-
Carel Maritz
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Mon May 06, 2013 9:11 am
Re: Leica 2700B te koop R7,000 SOLD
Verkoop dankie, SOLD