Kaliber verandering
Posted: Mon Jun 03, 2024 4:54 pm
Hallo almal,
Net 'n vraag:
Ek koop 'n 243 by 'n vriend.
My idee is om dit in 'n 6mm GT te laat omskep met dieselfde loop.
Vraag is: Kan ek saam met die lisensieaansoek 'n aansoek vir die kaliberverandering indien?
Die idee is om die stap te vermy waar ek 'n 243 lisensie kry en dan weer moet aansoek doen om die 6 GT lisensie te kry.
Enige raad word waardeer.