Kaliber verandering

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Kaliber verandering

Post by 6.5/284Norma »

Hallo almal,

Net 'n vraag:

Ek koop 'n 243 by 'n vriend.
My idee is om dit in 'n 6mm GT te laat omskep met dieselfde loop.

Vraag is: Kan ek saam met die lisensieaansoek 'n aansoek vir die kaliberverandering indien?
Die idee is om die stap te vermy waar ek 'n 243 lisensie kry en dan weer moet aansoek doen om die 6 GT lisensie te kry.

Enige raad word waardeer.
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Kaliber verandering

Post by Capt. Yoda »

243 liksens eers dan kaliber verander
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2956
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Kaliber verandering

Post by Lategan1 »

Capt. Yoda wrote: Tue Jun 04, 2024 7:09 am 243 liksens eers dan kaliber verander
Beslis.

Hernuwings van my se nommers is onlangs omgeruil toe ek die kaartjies ontvang, net omrede dit dieselfde fabrikaat was, ongeag verskillende kalibers of reeksnommers! Ek wag nog vir antwoord, wat ek weet gaan wees: doen en dien nuwe hernuwing met geweersmit sertifikate in!

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
sixdays
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Mon Jun 03, 2019 1:31 pm

Re: Kaliber verandering

Post by sixdays »

Wat is deesdae die wag tydperk op n kaliber verandering?

Sent from my SM-G990E using Tapatalk

Post Reply