Nuwe doppe prep? Hoe doen jy joune?
Posted: Fri May 31, 2024 9:42 pm
Naand almal,
Ek het n nuwe batch 243 lapua doppe. Wat ek gewoontlik doen vir die eerste firing/fireforming is ek hardloop die doppe deur n expander mandrel en chamfer dan die nekke. Toe ek vanaand dit begin doen, kom ek agter hier by dop 25 dat die binnekant van die nekke krap/merke maak. Ek doen gewoontlik die expander aksie met emperial lube maar hierdie keer het ek graphite poeier gebruik. Kon dit nou die graphite poeier wees wat gemaak het dat die doppe krap? Ek moes my expander mandrel nou polish om die brass af te kry. Ek gebruik juis eerste die expander voordat ek chamfer om seker te maak die nekke is perfek. Moet ek eers maar chamfer en dan expand om hierdie in die toekoms te vermy of gooi ek die graphite poeier in die drom?