Naand almal,
Ek het n nuwe batch 243 lapua doppe. Wat ek gewoontlik doen vir die eerste firing/fireforming is ek hardloop die doppe deur n expander mandrel en chamfer dan die nekke. Toe ek vanaand dit begin doen, kom ek agter hier by dop 25 dat die binnekant van die nekke krap/merke maak. Ek doen gewoontlik die expander aksie met emperial lube maar hierdie keer het ek graphite poeier gebruik. Kon dit nou die graphite poeier wees wat gemaak het dat die doppe krap? Ek moes my expander mandrel nou polish om die brass af te kry. Ek gebruik juis eerste die expander voordat ek chamfer om seker te maak die nekke is perfek. Moet ek eers maar chamfer en dan expand om hierdie in die toekoms te vermy of gooi ek die graphite poeier in die drom?
Nuwe doppe prep? Hoe doen jy joune?
- JGZ
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
Nuwe doppe prep? Hoe doen jy joune?
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
- Rigby
- Full Member

- Posts: 164
- Joined: Tue Dec 13, 2011 5:58 pm
Re: Nuwe doppe prep? Hoe doen jy joune?
More JGZ
Ek het presies jou roete gevolg - ie die grafiet asdrom toe gestuur. Presies dieselfde gebeur met my - beide binne en buite die nekke wanneer jy size.
Terug gegaan na die lube beginsel (wat ookal jou voorkeur - Geno / imperial wax / spuit lube) en doppe krap glad nie meer nie.
En wanneer jy reg werk en van die spuit weergawes gebruik (weereens Geno of ook Hornady One Shot) het jy nie nodig om doppe skoon te maak / vee nie en kan net so gebruik.
Sent from my iPhone using Tapatalk

-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 457
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Nuwe doppe prep? Hoe doen jy joune?
Nuwe doppe en doppe wat met water en seep skoongemaak word is te skoon. Daar sit nie genoeg grafiet vas op die regte plekke om genoeg smering te gee nie.