Page 1 of 1
RCBS Big Max ?
Posted: Tue May 28, 2024 1:13 pm
by Ds J
Goeiedag, weet iemand iets van die RCBS Big Max herlaaipers?
Re: RCBS Big Max ?
Posted: Tue May 28, 2024 9:12 pm
by Ds J
Enige voorstel, gedagte of idee?
Re: RCBS Big Max ?
Posted: Wed May 29, 2024 8:13 am
by tripodmvr
Re: RCBS Big Max ?
Posted: Wed May 29, 2024 4:24 pm
by Ds J
Middag Oom, baie dankie. Ek het dit aangestuur. Een forum sĂȘ die A4-Big Max is net 1981/82 gemaak.
Dit lyk of hy die langer doppe van die groot Magnums beter hanteer.
Re: RCBS Big Max ?
Posted: Wed May 29, 2024 5:31 pm
by Andre308
Ds, kan jy een in die hande kry? Ek het nog nooit een in lywe gesien nie, maar dit lyk na n solid stuk toeristing.
Re: RCBS Big Max ?
Posted: Wed May 29, 2024 5:43 pm
by tripodmvr
Ja, Ds J, dit was ontwerp om die 50BMG te herlaai.
Re: RCBS Big Max ?
Posted: Wed May 29, 2024 8:55 pm
by Ds J
Andre308 wrote: Wed May 29, 2024 5:31 pm
Ds, kan jy een in die hande kry? Ek het nog nooit een in lywe gesien nie, maar dit lyk na n solid stuk toeristing.
Ek weet van een wat te koop is.
Re: RCBS Big Max ?
Posted: Wed May 29, 2024 8:56 pm
by Ds J