RCBS Big Max ?
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2156
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
RCBS Big Max ?
Goeiedag, weet iemand iets van die RCBS Big Max herlaaipers?
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2156
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: RCBS Big Max ?
Enige voorstel, gedagte of idee?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: RCBS Big Max ?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2156
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: RCBS Big Max ?
Middag Oom, baie dankie. Ek het dit aangestuur. Een forum sê die A4-Big Max is net 1981/82 gemaak.
Dit lyk of hy die langer doppe van die groot Magnums beter hanteer.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 903
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: RCBS Big Max ?
Ds, kan jy een in die hande kry? Ek het nog nooit een in lywe gesien nie, maar dit lyk na n solid stuk toeristing.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: RCBS Big Max ?
Ja, Ds J, dit was ontwerp om die 50BMG te herlaai.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2156
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: RCBS Big Max ?
Ek weet van een wat te koop is.Andre308 wrote: Wed May 29, 2024 5:31 pm Ds, kan jy een in die hande kry? Ek het nog nooit een in lywe gesien nie, maar dit lyk na n solid stuk toeristing.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2156
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm


