3D Printing Custom Turret
Posted: Sat May 25, 2024 8:40 pm
Dagse
Ek speel met die idee in my kop aangesien ek n bietjie groter/hoer turret soek vir my Vortex Venom. Rede daarvoor is dat die skrif op die standaard een bietjie klein is (die oe is nie wat dit was nieā¦veral naby) en wil graag meer spasie skep vir groter skrif.
Vrae:
1. Kan iemand hom scan en groter maak voor hy ge 3d print word
2. Wie in kan so iets doen?
3. Is so iets wel moontlik
4. Wie in SA kan custom stickers maak met custom grote teks
Hulp en advies sal waardeur word