Dagse
Ek speel met die idee in my kop aangesien ek n bietjie groter/hoer turret soek vir my Vortex Venom. Rede daarvoor is dat die skrif op die standaard een bietjie klein is (die oe is nie wat dit was nie…veral naby) en wil graag meer spasie skep vir groter skrif.
Vrae:
1. Kan iemand hom scan en groter maak voor hy ge 3d print word
2. Wie in kan so iets doen?
3. Is so iets wel moontlik
4. Wie in SA kan custom stickers maak met custom grote teks
Hulp en advies sal waardeur word
3D Printing Custom Turret
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
3D Printing Custom Turret
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 549
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: 3D Printing Custom Turret
Vir die een luister ek ook op die radio....
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13584
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 3D Printing Custom Turret
Om die label vir jou turret te "print" is eenvoudig, jy kan iets soos Chairgun gebruik of heel makliskte is draai wit tape om jou turret en gaan baan toe met n coki pen.
Hoe sit daai turret vas op die Venom want daar is baie sulke custom turrets beskikbaar vir die manne wat met het liggewere veldskiet doen.
Google FT scope turrets om n idee te kry
Hoe sit daai turret vas op die Venom want daar is baie sulke custom turrets beskikbaar vir die manne wat met het liggewere veldskiet doen.
Google FT scope turrets om n idee te kry
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: 3D Printing Custom Turret
Eintlik redelik eenvoudig
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: 3D Printing Custom Turret
Nog fotos. Dink as die oudjie 20mm dieper is sal hy bitter mooi werk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 3D Printing Custom Turret
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
