Mooi 6.5creedmoor Howa. VERKOOP
Posted: Mon May 20, 2024 8:32 pm
Naand Vriende.
My kluis en my beursie moet plek maak vir n ander geweer.
Nou is my 6.5 CM in die mark.
Ongeveer 480 skote deur loop.
Scope en ringe gaan nie saam nie.
Ek het die prys op die manier uitgewerk;
Aksie en 24 duim dik loop: R10 000
Kolf: R5000
Hog Silencer: R3000
Totaal R18 000.
Pak werk en lading ontwikkeling is deur oud olimpiese skut in Magalies berg gedoen.
EK kan nie skiet soos hy nie, maar ek het ook groepe wat ek aan koper kan stuur.
Skiet tans 123gr Lapua scenars.
Sneller is ook lekker fyn gestel.
AL die ander bybehore is ook beskikbaar. Maar laat die geweer koper eers besluit wat hy alles by soek.