Naand Vriende.
My kluis en my beursie moet plek maak vir n ander geweer.
Nou is my 6.5 CM in die mark.
Ongeveer 480 skote deur loop.
Scope en ringe gaan nie saam nie.
Ek het die prys op die manier uitgewerk;
Aksie en 24 duim dik loop: R10 000
Kolf: R5000
Hog Silencer: R3000
Totaal R18 000.
Pak werk en lading ontwikkeling is deur oud olimpiese skut in Magalies berg gedoen.
EK kan nie skiet soos hy nie, maar ek het ook groepe wat ek aan koper kan stuur.
Skiet tans 123gr Lapua scenars.
Sneller is ook lekker fyn gestel.
AL die ander bybehore is ook beskikbaar. Maar laat die geweer koper eers besluit wat hy alles by soek.
Mooi 6.5creedmoor Howa. VERKOOP
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Mooi 6.5creedmoor Howa. VERKOOP
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Dolf014 on Sun Jun 23, 2024 6:37 pm, edited 1 time in total.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
Re: Mooi 6.5creedmoor Howa te koop.
Goeemôre Dolf
Stuur asseblief vir my 'n Whatsapp na 084_555_8144 dan gesels ons.
Mooi dag
Stuur asseblief vir my 'n Whatsapp na 084_555_8144 dan gesels ons.
Mooi dag
Hein
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Mooi 6.5creedmoor Howa te koop.
Hallo Grenslyn.
Ek het sms gestuur. Kry nie my foon reg dat hy jou nommer op watsap wys nie.
Andersins, my nommer is 082 371 3901.
Groete.
Ek het sms gestuur. Kry nie my foon reg dat hy jou nommer op watsap wys nie.
Andersins, my nommer is 082 371 3901.
Groete.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.

