Howard 6.5 Creedmoor

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
Kloukat
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Thu Nov 09, 2017 10:39 am

Howard 6.5 Creedmoor

Post by Kloukat »

Wil graag die geweer verkoop. Geweer kom met dik loop, is toegerus met ń Vortex Diamondback HP 4-16X42 Deadhold BDC teleskoop, slot knop en geweerbelt met skakels.
Teleskoop het ñ paar merkies op maar is nog perfek Slot vertoon blink omrede dit gepoleer is. Minder as 300 skote op skietbaan gedoen. Geweer in Port Alfred vir inspeksie.
Verkoop om ander projek te finansier. Geweer word by handelaar gestoor teen koper se rekening terwyl wag op lisensie. Kan fotos stuur op navraag via whatsapp aangesien ek dit nie. regkry om fotos hier te laai nie. Soek R17000 vir geweer.
Kan my kontak by NUL 82 874 97 NUL TWEE
Post Reply