BESTE SPICE VIR....

Post Reply
Johann Marais
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 266
Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm

BESTE SPICE VIR....

Post by Johann Marais »

Goeie more,

EK wil asb graag by julle hoor wat is julle opinnie oor die beste spice vir `n Cheese hriller en wat is vir julle die beste vir Cabanossi. Ek het Meisterclub se pak probeer maar ek soek iets met `n bietjie sterker smaak.

Die jag seisoen kom aan ek wil graag voorbereid wees.

Ek waardeer julle insae.

Groete

Johann
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: BESTE SPICE VIR....

Post by Chris (vdB) »

Dagse Johann

Ek gebruik ook Meisterclub se Kasegriller en Country Cabanossi, maar ek gooi 10g p/kg vleis nog Ouma Boerderwors spice ook by. Met my droewors en wors maak ek die vleis/vet 24kg in plaas van die 30kg wat die pak aanbeveel. Ek hou ook van n' serker spice smaak.

Groete
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
Post Reply