dalk kan iemand baatvind by die vraag,
raait jy het nou die holy grail van doppe gekry[ lapua] , jy begin jou herlaai proses, maar jy benodig n gevormde dop van jou geweer se kamer,
jy laai bv 20 rondtes en skiet hulle uit, kry jy H2O lesing. en laai jou splinter nuwe Node lading wat jy op GRT kry.
Nou die vraag, wat van jou ander 80 doppe??, moet hulle ook eers gevuur vorm word in jou geweer alvorens jy jou lading kan laai op hulle?
Let wel jy gaan al jou doppe -full length size- in jou proses.
vuurvorming nuwe doppe
-
Marula
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Fri Apr 25, 2014 9:45 am
Re: vuurvorming nuwe doppe
My ondervinding met 30-06 Lapua en Nosler doppe is dat die snelheid 5-10 fps stadigers is met nuwe doppe as wanneer gevuurde doppe gebruik word.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: vuurvorming nuwe doppe
More Avo
Nee jy hoef glad nie dit so doen nie. Doen jou ladingontwikkeling en laai die res ook met die lading. Ons doen dit so met Ackley omskakelings wat natuurlik die dop baie meer werk as met n normale kamer.
Groetnis
Wouter