Spam plasings vir soek en adverteer

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Spam plasings vir soek en adverteer

Post by tripodmvr »

Vermy asb. om vele voorbeelde van jou versoek of advertensie onder verskillende hoofde te plaas. Terugvoering verskyn nou op twee of meer plekke en skep verwarring. Kies 'n onderwerp (topic) en noem as jy onseker is of dit op die regte plek is - ons kan dit dan skuif na die mees gepaste onderwerp. Die meeste plasings is soek of adverteer en daarvoor is daar onderwerpe.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply