Goeie dag almal.
Ek maak my gewere minder en die volgende is te koop.
Ek sal probeer photos oplaai sodra ek kan alternatief kan julle my WhatsApp vir foto's. Alle papierwerk is op datum.
1. 22 Brno mod 2- R7000
2. 22 beretta mod 71 net kort loop R2500
3. Mossberg slot aksie 12boor R3000
4. BSA pompaksie 22lr R3000
Groete Ben
0787981262
(slegs WA)
