Page 1 of 1
Nuwe Lee "Expanders" vir rewolwer en pistool doppe
Posted: Tue Apr 09, 2024 9:23 am
by tripodmvr
Lee Expander 2.jpg
Lee Expander 1.jpg
Re: Nuwe Lee "Expanders" vir rewolwer en pistool doppe
Posted: Fri Apr 12, 2024 3:50 pm
by HeinM
Ek het Bullet Corp se expander vir 9mmP aangeskaf, omdat Lee sin nie voldoende expand nie. Met seating word die coating van die punte afgekrap. Ek het eers gewik en weeg, maar die BC expander is die moeite werd... Dit expand die boonste deel van die dop dieper en meer egalig.
Hy pas boonop in die Lee "Powder through Die"
https://www.bulletcorp.co.za/9mm-Expander-Thru-Plug
Mooiloop!