Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het Bullet Corp se expander vir 9mmP aangeskaf, omdat Lee sin nie voldoende expand nie. Met seating word die coating van die punte afgekrap. Ek het eers gewik en weeg, maar die BC expander is die moeite werd... Dit expand die boonste deel van die dop dieper en meer egalig.
Hy pas boonop in die Lee "Powder through Die" https://www.bulletcorp.co.za/9mm-Expander-Thru-Plug