Page 1 of 1

CZ416 Rigby verkoop danie

Posted: Fri Mar 01, 2024 8:45 am
by Schalk van Wyk
More julle.

Nog ‘n niggie wat ‘n nuwe huis kort.

CZ416 rigby. Het ‘n Musgrave Lowcoil kolg op wat haar baie sagter op die skouer maak. Sy is toegerus met ‘n Schmidt en Bender 1-4x30 teleskopie. Saam
Met haar kom haar oorspronklike kolfie, 50 Norma doppe, Lyman die’sn so 115 400gr DGX punte.

0828780818

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: CZ416 Rigby

Posted: Fri Mar 01, 2024 8:50 am
by tripodmvr
Idee van prys?

Re: CZ416 Rigby

Posted: Fri Mar 01, 2024 8:51 am
by Schalk van Wyk
tripodmvr wrote:Idee van prys?
Jammer julle skoon vergeet om Prys op te sit.

Soek R43000.

Groete.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: CZ416 Rigby

Posted: Fri Mar 01, 2024 8:58 am
by Hugov
Dagse.

Het jou nommer vir n Oom gestuur wat al n rukkie kyk vir een.
Hy sal jou binnekort skakel.

Groete en lekker dag verder H

Re: CZ416 Rigby

Posted: Fri Mar 01, 2024 8:59 am
by Schalk van Wyk
Hugov wrote:Dagse.

Het jou nommer vir n Oom gestuur wat al n rukkie kyk vir een.
Hy sal jou binnekort skakel.

Groete en lekker dag verder H
Dankie Hugo


Sent from my iPhone using Tapatalk