Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
CZ416 rigby. Het ‘n Musgrave Lowcoil kolg op wat haar baie sagter op die skouer maak. Sy is toegerus met ‘n Schmidt en Bender 1-4x30 teleskopie. Saam
Met haar kom haar oorspronklike kolfie, 50 Norma doppe, Lyman die’sn so 115 400gr DGX punte.
0828780818
Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!