Page 1 of 1

SAKO TRG 22 .260 Remington verkoop dankie

Posted: Wed Feb 28, 2024 10:41 am
by Schalk van Wyk
More julle.

Ek wil ontslae raak van so paar stiefkinders in my kluis om plek en fondse beskikbaar te maak vir ander projekte. Eerste een is my geliefde .260.

Sy het nou 550 skote deur die loop. Skiet baie gemaklik kwart duim groepe.

Kom saam atlas BT21 bracket vir bipod montering. 194 Lapua doppe waarvan omtrent 140 3 keur geskiet is en die res nog gelaai is met 129 Nosler Accubond LR. Warne 20MOA rail is ook ingesluit. Verder kom sy in haar TRG “carry case” saam almdie toebehore van SAKO af.

Op hierdie stadium is daar ‘n Kahles K624i MIL4 Gen2 teleskoop op die geweer in ‘n stel tier one tactical (6 skrief ringe).

Soek R68 000 vir die paket. Geweer moet asseblief by geweerwinkel ingeboek word.

Skakel my op 0828780818

GroeteImage


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: SAKO TRG 22 .260 Remington

Posted: Wed Feb 28, 2024 10:43 am
by Schalk van Wyk
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: SAKO TRG 22 .260 Remington

Posted: Wed Feb 28, 2024 10:49 am
by Schalk van Wyk
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: SAKO TRG 22 .260 Remington

Posted: Wed Feb 28, 2024 12:20 pm
by Kallie Fernhout
Goeie prys die vir n lekker roer. Sterkte glo jy gaan vinnig n koper kry.

Re: SAKO TRG 22 .260 Remington

Posted: Thu Feb 29, 2024 5:08 pm
by Fafa
Jammer as ek jou thread highjack Schalk, maar ek soek met 'n seer hart so spigot vir die voorkant van die TRG - waar kry mens hulle?

Re: SAKO TRG 22 .260 Remington

Posted: Thu Feb 29, 2024 5:26 pm
by Schalk van Wyk
Fafa wrote:Jammer as ek jou thread highjack Schalk, maar ek soek met 'n seer hart so spigot vir die voorkant van die TRG - waar kry mens hulle?
Het myne bestel by Callie van Botha ville.


Sent from my iPhone using Tapatalk