Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek wil ontslae raak van so paar stiefkinders in my kluis om plek en fondse beskikbaar te maak vir ander projekte. Eerste een is my geliefde .260.
Sy het nou 550 skote deur die loop. Skiet baie gemaklik kwart duim groepe.
Kom saam atlas BT21 bracket vir bipod montering. 194 Lapua doppe waarvan omtrent 140 3 keur geskiet is en die res nog gelaai is met 129 Nosler Accubond LR. Warne 20MOA rail is ook ingesluit. Verder kom sy in haar TRG “carry case” saam almdie toebehore van SAKO af.
Op hierdie stadium is daar ‘n Kahles K624i MIL4 Gen2 teleskoop op die geweer in ‘n stel tier one tactical (6 skrief ringe).
Soek R68 000 vir die paket. Geweer moet asseblief by geweerwinkel ingeboek word.
Skakel my op 0828780818
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!