Hi Manne ek is alweer op loopvervang stadium. Ek kyk daarna om my vorige 26" loop te vervang met ń 28" om spesefiek 168gr ELD-M te skiet. Is hier dalk iemand wat die kombinasie skiet? Indien wel watse tipe spoed kan mens verwag? Watse twist rate sal julle voorstel?
Groetnis
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Is hier iemand wat dalk ń 28" .308 skiet?
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am