Dagse menere.
Artav Isuzu Roll Bar vir DC. Was op n 2023 model vir 6 maande. Moes plek maak vir n kanoppie. R2000.
Dink nuut is hulle nou >R4000.
Ek gooi die seiltjie ook in.
Ek ry gereeld deur Gauteng en kan hom afgooi erens.
Dankie.
Met n vleisie...
Isuzu Roll Bar 2023 DC - VERKOOP DANKIE!
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1996
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Isuzu Roll Bar 2023 DC - VERKOOP DANKIE!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
