Mornings
Voordat ek weer n nuwe batch herlaai wil ek graag weet of daar iemand is wat graag die volgende wil ruil:
Plus minus 700 123grn custom comps in cal .264 vir 140grn custom comps in cal .264
Die presiese getal wat ek het kan meer of minder wees.
Laat maar asb weet
Dankie
Johan
123grn Custom Comp cal .264
-
afrikanerbloed
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
