Wildlife Photography

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
Post Reply
User avatar
Nadia
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 282
Joined: Fri Nov 11, 2011 5:14 pm

Wildlife Photography

Post by Nadia »

Hello Manne

The past two days I've been thinking of doing a wildlife photoghraphy course.
This idea came to me while I was going through some photos of a Hunting trip we (Piet-Skiet, Dawie & I) went on in 2011.
To get to the point, I want to do a wildlife photography couse and then go with hunters on trips and take photos, make videos etc.
For that I would need a top range camera and video camera.
Any sponsors, suggestions or recommendations on this idea of mine?
Danie Lombard .243

Re: Wildlife Photography

Post by Danie Lombard .243 »

Hi daar Nadia

Verskoon my afrikaans, ek is seker jy sal dit kan lees.

Ek is gaande oor wildlewe fotografie,  as ek die kans kry loop en en vrou vir 'n week weg Kgalagadi toe net om te gaan fotos neem. Baie mense gaan vir jou baie raad gee oor kameras en toerusting. Al die raad is goed en waar. Almal is gaande oor Nikon en Canon kameras maar as dit by vinnig fotos neem kom, ek praaat van erg woes vinnig fotos neem agtermekaar amper soos 'n gewees wat op fully auto skiet, soos "KKRRRRRRR!!!" is daar net een kamera wat kan kers vashou met die tiepe werk en dit is 'n Pentax. Ek is nie gaande oor die opsie verstellings van Nikon en Canon nie. Mens moet rond scroll in die menu om funksies te verander. Met die Pentax body is dit veel makliker en vinniger, volgens my. Ander verskies weer die baie knoppies en vieterjasies.

Bele in die volgende lense, Tamron of Sigma, 18-200mm, 70-300mm en 'n 170-500mm  Meeste kameras kom met 'n 18-55mm lens. Met die lense kan jy alles doen. Moenie dat 'n verkoopsman jou probeer om die bos lei met die woord mega pixals nie, 4mp is OOOR as genoeg. Die groote van 'n kamera se lig sensor is die ding wat pute tel. Mega Pixals kom net tersparke as jy 'n foto so groot wil vergroot soos bv. so groot soos 'n rugby veld ens. Vir normale fotos soos A4 vergroting of self effe groter is 4 tot 6 mp's oor as genoeg. Die blote oog kan nie grein of "noise" sien met die tiepe kameras en vergroting nie.

Beste leerskool is fotos skiet en self evalueer teenoor die fotos is foto boeke ens. Daar is vele foto boeke beskikbaar met pragtige fotos in. By elke foto is daar 'n beskrywing van wat die fotograaf se toerusting was bv. f stop asook shutter speed, ASA ens. Met die tiepe boeke leer mens baie. Dit is dalk raadsaam om 'n kursus te doen of by iemand raad te kry oor f stop (apperture) lens oppening en sluiter spoed, ASA of soos dit in die ou taal genoem word, film spoed, diepte van veld ens. Met tyd leer mens al die dinge baas raak.

Fotos neem is sekerlik een van die lekkerste stokperdjies ooit.

Vra gerus as jy nog raad nodig het.

Danie.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5028
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Wildlife Photography

Post by Frederik »

Nadia,

I'm not going to beat around the bush taking photos has been made much easier in our digital age and everyone can have a lucky day or shot and get some stunning photos. But not everyone has an eye to see the art the composition and the moment its a talent otherwise everybody would have been pro photographers.

Start selling photos to magazines and you will see what I mean you could show them a stunning photo from your point of view and they wont even take a second look of it. 

Attached find some photos which I still took on film I think it was 2006 you only have one shot on film and that is the way you should take photos not take photos after each and hope to get a good one. With moving objects its different though and very tricky.

Look at the light and shadow and none of the photos were editted.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5028
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Wildlife Photography

Post by Frederik »

Yes join the the forum like Ludwig suggested I hardly go there anymore maybe should pop in again thanks for reminding me.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Nadia
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 282
Joined: Fri Nov 11, 2011 5:14 pm

Re: Wildlife Photography

Post by Nadia »

Thank You so much! I really appreciate all your helpfullness & advice. One step at a time  :)
Post Reply