45 x 243 Frontier Spartan oefenkoeëls

Items for "Pay forward"/ Items om later te betaal...
Post Reply
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2156
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

45 x 243 Frontier Spartan oefenkoeëls

Post by Ds J »

...
Last edited by Ds J on Tue Jan 23, 2024 9:28 pm, edited 2 times in total.
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2156
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: 45 x 243 85gr Frontier Spartan (hersien)

Post by Ds J »

Ds J wrote: Tue Jan 23, 2024 3:51 pm ...
Goeienaand, ek hersien die aanbod want daar was nou tyd om die koeëls te was, deeglik deur te gaan en af te tel.

Hier is 45 x 243 85gr Frontier Spartan Premium koeëls om weg te gee. Daar is nog 30 ander koeëls van swakker gehalte wat saamkom.

Ek besit self nie n 243 nie, en het die pakkie ontvang om weg te gee.

Posgeld vir die ontvanger, Pudo werk goed hier van ons af.
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3626
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: 75 x 243 Frontier Spartan oefenkoeëls

Post by Fanta300 »

Dankie Ds J. Sal hulle met graagte by jou oorneem. Ons kan verder oor WA gesels. Lekker aand
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2156
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: 45 x 243 Frontier Spartan oefenkoeëls

Post by Ds J »

Reg so!
Post Reply