Voorspoedige Nuwe Jaar vir al die lede.
Ek het die volgende items te koop:
1. Hornady Sonic Clear ( Kleintjie) - R800.00
2. Nos Bal Tip 95 Gr 6mm ( 50 vol pakkie ) - R500.00
3. Berger Hybrid OTM Tactical 6.5mm 130 Gr ( 98 in die boksie as jy die blouetjie ook vat) - R1000.00
4. Nosler Custom Competition 155 gr HPBT (30 Caliber 64 in die pakkie) - R500.00.
Courier koste vir die koper.
Hendrik van Niekerk - ek is woonagtig in Umhlanga as iemand wil kom kyk na die items.
Cell: 0768930523 vir Whats up indien iemand die getalle wil sien.
Groetnis
Kas skoonmaak 2024
-
Nightforce
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Sat Aug 24, 2019 10:50 am
Kas skoonmaak 2024
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Nightforce
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Sat Aug 24, 2019 10:50 am
Re: Kas skoonmaak 2024
Hornady Sonic Clear ( Kleintjie) - R800.00 - Verkoop.