Scalerite HNB 150 Skaal auto trickler?
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 829
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Scalerite HNB 150 Skaal auto trickler?
Ek sien die Scalerite hnb 150 skaal het n RS 232 datapoort. Ek wil hoor of die autotrickler wat op die FX skale gebruik word sal werk op die hnb 150? Andersins enige ander opsies vir n auto trickler wat kan werk?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13570
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Scalerite HNB 150 Skaal auto trickler?
Wa is Rupert? Ek sal ook graag wil weet of hy met n V4 en Super Trickler sal werkEight wrote: Wed Nov 29, 2023 2:34 pm Ek sien die Scalerite hnb 150 skaal het n RS 232 datapoort. Ek wil hoor of die autotrickler wat op die FX skale gebruik word sal werk op die hnb 150? Andersins enige ander opsies vir n auto trickler wat kan werk?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Scalerite HNB 150 Skaal auto trickler?
Ek het destyds SuperTrickler gekontak juis oor dit en die terugvoering wat Ek ontvang het is dat Ek dit moet toets en laat weet of dit werk……..
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Scalerite HNB 150 Skaal auto trickler?
More manne
Ongelukkig sal ek julle nie kan vertel of die trickler saam die NHB sal werk nie. Ek het ongelukkig nog nie een van daai tricklers in my hand gehad
om tekan sien hoe werk hy presies nie.
Ek neem aan dat op die AND skaal self daar n setpoint setting is wat jy stel om by die gewig (gr) tekom wat jy wil he. indien nie moet daar iets op die trickler self wees wat jy stel om dit tekan doen.
In my ondervinding moet iemand wat nou bietjoe van RS232 ken net die AND skaal se string lees en kyk hoe kan die NHB se (ASCI) string gebruik of verander wort om dit tedoen. Dalk net n kaart en sagteware skryf om tussen die twee in te plug om dieselfde tekan doen.
As daar dalk iemand op die form is wat dalk n kort video of beskrywing vir my kan stuur sal dit my n beter idee gee hoe die storie werk en dalk kan mens dan van daar af iets in plek kry soos n plug and play.
Ek het nou al baie manne gehad wat vol beloftes en stories was dat hulle die twee by mekaar gaan sit maar het nog niks gesien of van gehoor nie.

Monster
- Sr. Member

- Posts: 362
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Scalerite HNB 150 Skaal auto trickler?
Ek het die selfde skaal en wil ook weet. Ek het so ruk terug Super Trickler op FB gekontak en hulle het laat weet dit gaan nie werk nie
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 454
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Scalerite HNB 150 Skaal auto trickler?
Autotrickler en Supertrickler gebruik die FX120i want dit het 'n vinnige settle tyd. Dit is die groot voordeel van "magnetic restoration balance" skale. Ander goedkoper skale het nie die sensitiwiteit en spoed om bruikbaar te wees met die autotrickler sagteware nie.
As jy bereid is om te wag, Ingenuity Precision is besig om 'n sisteem te ontwerp wat op ander skale behoort te werk. Die verwagte retail is ongeveer $1000; amper dubbel die Autotrickler prys. En dan moet jy nog self die skaal voorsien.