Page 1 of 1

Tikka T3X Tac A1, Steyr Mannlicher S 7RM

Posted: Sun Nov 26, 2023 8:21 pm
by leendertp
Ek het twee van my pa se gewere om te verkoop. Hulle is bietjie swaar vir my pa. Hy's baie lief vir sy gewere maar hulle is bittermin geskiet.

1. Tikka T3X Tac A1. 6.5 Creedmoor. Minder as 50 skote, nader an 30. Skiet vreeslik netjies. Het n bipod (UTG recon 6-9), scope (VH 3-16x42 in Warne 20MOA) en silencer (Gun warrior Shorty) as iemand belangstel. Ook baie doppies en rondtes. Prys is onderhandelbaar, hang af presies wat deel van diƩ pakket is. Geweer 40k.

2. Steyr Mannlicher S, 7mm Rem Mag. Nuwe 28" loop, 1;9, ou loop was te dun vir n silencer. Loop is by Bloemfontein custom rifles deur Kevin Healy opgesit. Custom silencer, M18 draad. Aksie is mooi gebed. Minder as 10 skote, was die 175 Eldx, baie goed gelyk. Pakkie Nosler doppie, Hornady dies, scope, 20MOA Picatinny, 100 federal doppies. Prys weereens onderhandel. Geweer om en by R50k.

Oupa neem nog foto's sal opsit wanneer hy klaar is.

Enige hulp sal waardeer word, as iemand miskien iemand ken.

WhatsApp my met enige vra. -833206289

Re: Tikka T3X Tac A1, Steyr Mannlicher S 7RM

Posted: Fri Dec 01, 2023 8:19 am
by leendertp
1.jpg
2.jpg
3.jpg

Re: Tikka T3X Tac A1, Steyr Mannlicher S 7RM

Posted: Fri Dec 01, 2023 8:20 am
by leendertp
5.jpg
4.jpg