Tikka T3X Tac A1, Steyr Mannlicher S 7RM

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
leendertp
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 55
Joined: Mon Aug 01, 2022 10:22 am

Tikka T3X Tac A1, Steyr Mannlicher S 7RM

Post by leendertp »

Ek het twee van my pa se gewere om te verkoop. Hulle is bietjie swaar vir my pa. Hy's baie lief vir sy gewere maar hulle is bittermin geskiet.

1. Tikka T3X Tac A1. 6.5 Creedmoor. Minder as 50 skote, nader an 30. Skiet vreeslik netjies. Het n bipod (UTG recon 6-9), scope (VH 3-16x42 in Warne 20MOA) en silencer (Gun warrior Shorty) as iemand belangstel. Ook baie doppies en rondtes. Prys is onderhandelbaar, hang af presies wat deel van dié pakket is. Geweer 40k.

2. Steyr Mannlicher S, 7mm Rem Mag. Nuwe 28" loop, 1;9, ou loop was te dun vir n silencer. Loop is by Bloemfontein custom rifles deur Kevin Healy opgesit. Custom silencer, M18 draad. Aksie is mooi gebed. Minder as 10 skote, was die 175 Eldx, baie goed gelyk. Pakkie Nosler doppie, Hornady dies, scope, 20MOA Picatinny, 100 federal doppies. Prys weereens onderhandel. Geweer om en by R50k.

Oupa neem nog foto's sal opsit wanneer hy klaar is.

Enige hulp sal waardeer word, as iemand miskien iemand ken.

WhatsApp my met enige vra. -833206289
leendertp
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 55
Joined: Mon Aug 01, 2022 10:22 am

Re: Tikka T3X Tac A1, Steyr Mannlicher S 7RM

Post by leendertp »

1.jpg
2.jpg
3.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
leendertp
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 55
Joined: Mon Aug 01, 2022 10:22 am

Re: Tikka T3X Tac A1, Steyr Mannlicher S 7RM

Post by leendertp »

5.jpg
4.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply