Goeie dag,
My swaer het 'n baie mooi Winchester 30-30 gekoop.
Watse punt en kruit kombinasie stel julle voor?
Ek weet van Hornady FTX en Peregrine het 'n 135gr VRG3 vir die 30-30 ontwerp, maar is nie bekend met ander 30cal punte vir die kaliber nie.
Groete
30-30 Winchester
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
30-30 Winchester
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: 30-30 Winchester
Die meeste ouens wat varke oor honde skiet hier gebruik maar 160gr FTX
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Desperatezulu
- Full Member

- Posts: 187
- Joined: Fri Oct 03, 2014 3:21 pm
Re: 30-30 Winchester
Nosler Partition 170gr - round nose bullets for the tube magazine
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 317
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Re: 30-30 Winchester
Zimbi wapens in Pretoria het onlangs platpunt 170gr Sierra Pro-hunter koeëls, spesifiek vir die .30-30, gehad.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: 30-30 Winchester
The FTX bullets were also designed for the lever action, I believe, with the red plastic tip in place so there's not a hard tip on the primer of the cartridge in front of the bullet.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 30-30 Winchester
Speer bullets
Hot-Cor Rifle Bullet
Hot-Cor Rifle Bullet .308 170 Grain
2041
$34.99
Available
Grain Weight: 170
Bullet Style: Soft Point Flat Nose
Ballistic Coefficient: .298
Diameter In: 0.31
Package Quantity: 100
Usage: Medium Game
Hot-Cor Rifle Bullet
Hot-Cor Rifle Bullet .308 170 Grain
2041
$34.99
Available
Grain Weight: 170
Bullet Style: Soft Point Flat Nose
Ballistic Coefficient: .298
Diameter In: 0.31
Package Quantity: 100
Usage: Medium Game
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Vissie
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Jan 19, 2013 9:02 pm
Re: 30-30 Winchester
Ek het nou al ‘n paar jaar ‘n .30-30 met die doel om varke te jag saam die honde. Nog maar net ‘n paar keer daar uitgekom en ek skiet nog fabrieks koeëls om doppies te maak.
Vir oorweging, is dit vir my ‘n voordeel as jy ‘n koeël skiet wat nie ‘n uitgangs wond skep nie, juis omdat die honde daar om en by is. Vir die rede, sou ek nie noodwendig ‘n monolitiese koeël of ‘m swaarder koeël oorweeg bo ‘n meer “frangible” soort. Eintlik maar die teenoorgestelde wat ons so gereeld probeer bereik met ons jaggewere.
Ek hoor graag julle menings van die regte keuse.
Vir oorweging, is dit vir my ‘n voordeel as jy ‘n koeël skiet wat nie ‘n uitgangs wond skep nie, juis omdat die honde daar om en by is. Vir die rede, sou ek nie noodwendig ‘n monolitiese koeël of ‘m swaarder koeël oorweeg bo ‘n meer “frangible” soort. Eintlik maar die teenoorgestelde wat ons so gereeld probeer bereik met ons jaggewere.
Ek hoor graag julle menings van die regte keuse.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 30-30 Winchester
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: 30-30 Winchester
Hierdie een werk beste in my Marlin.ThinusS wrote:Zimbi wapens in Pretoria het onlangs platpunt 170gr Sierra Pro-hunter koeëls, spesifiek vir die .30-30, gehad.
Sent from my iPhone using Tapatalk