Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Mossberg 4x4
Extra Magasyn.
Fluted barrel
Synthetic stock
Redding dies
100’e doppe
Nikon Pro-Staff 3-9x40
R14 000.00
Help 'n vriend van my, die Safe Queen verkoop hy jag of skiet net nie met die roer dit is altyd die 9.3x62 wat maar veld toe gaan anders die 7mm.
Lekker pakkie vir iemand wat wil optel en jag, lekker lig vir stap en jag.
Seker minder as 300 skote deur die roer.
PM my as jy belangstel.
Geweer is gelee in Pretoria.
Die man sal nie dalk belangstel om die sakkie Winchester doppe te verkoop apart nie neh? Ek wonder maar net, ek het so paar doppe nodig, en die Lapua goed kos meer as my kar.