Manne, hoe lyk 'n motivering vir 'n nuwe loop lisensie? Dit sal 'n komponent lisensie wees vir 'n ongekamerde 'billet'. Ek doen altyd my eie vuurwapen motiverings maar hierdie is die eerste keer wat ek 'n loop aanskaf.
Enige raad of templates sal ek waardeer.
Dankie
Motivering vir nuwe loop lisensie
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 206
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3627
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Motivering vir nuwe loop lisensie
Ek mag verkeerd wees maar my logika sê vir my jy sal eers die kamer moet sny na ‘n kaliber van jou keuse en dan ‘n gewone aansoek doen vir daai kaliber geweer. ‘n Ongekamerde billet is niks meer as ‘n pyp nie.
My 2c.
My 2c.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 206
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: Motivering vir nuwe loop lisensie
Nee, nie korrek nie. Jy doen aansoek as main firearm component met SAP271 vorm. Dan mag jy die loop gaan haal by handelaar. Daarna kan jy aansoek doen vir loop vervanging na spesifieke kaliber. Dit is vir die geval waar jy die loop gekoop het maar nie dadelik wil gebruik nie.Fanta300 wrote: Tue Oct 31, 2023 6:21 pm Ek mag verkeerd wees maar my logika sê vir my jy sal eers die kamer moet sny na ‘n kaliber van jou keuse en dan ‘n gewone aansoek doen vir daai kaliber geweer. ‘n Ongekamerde billet is niks meer as ‘n pyp nie.
My 2c.
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 206
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: Motivering vir nuwe loop lisensie
Enige iemand met raad wat onlangs 'n loop gelisensieer het?
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 994
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Motivering vir nuwe loop lisensie
Ek het so n jaar terug twee 30 cal lope gelisensieer. My 271 motivering was egter net twee sinne en dit is dat die huidige loop uitgeskiet is en dit n kompitiesie geweer is wat akuraat moet wees. Ek het beide lope gaan optel binne 60dae.
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Motivering vir nuwe loop lisensie
Kallie
Dra jy dus nou twee lisensies saam die geweer? Die oorspronklike geweer lisensie en die nuwe loop se lisensie?
Groete
Ruan
Sent from my SM-A325F using Tapatalk
Dra jy dus nou twee lisensies saam die geweer? Die oorspronklike geweer lisensie en die nuwe loop se lisensie?
Groete
Ruan
Sent from my SM-A325F using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Motivering vir nuwe loop lisensie
Korekmusgrave270 wrote: Wed Nov 01, 2023 9:39 am Kallie
Dra jy dus nou twee lisensies saam die geweer? Die oorspronklike geweer lisensie en die nuwe loop se lisensie?
Groete
Ruan
Sent from my SM-A325F using Tapatalk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 994
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Motivering vir nuwe loop lisensie
So op beide kaartjies staan net 30 Cal Billet. Volgens my DFO mag ek met die kaartjies die twee lope gaan optel en in my kluis stoor. Natuurlik wou ek sommer net die loop kamer en op die roer sit maar volgens my DFO almal het mos hul eie reels mag ek nie aangesien die loop ongekamer is en daar nie n kaliber op die kaartjie staan nie. Ek moes natuurlik deur die normale proses van loop vervaning gaan wat taamlik vinnig was.musgrave270 wrote: Wed Nov 01, 2023 9:39 am Kallie
Dra jy dus nou twee lisensies saam die geweer? Die oorspronklike geweer lisensie en die nuwe loop se lisensie?
Groete
Ruan
Sent from my SM-A325F using Tapatalk
Wat ek nie verstaan nie en hul my self ook nie kan verduidelik nie is dat die loop nou deur die regte proses op my geweer gesit is. Ek het nou al n nuwe kaartjie vir die roer waar die nuwe loop se nommer op die kaartjie aangetoon word maar die loop is nogteeds op die sisteem op my naam as n 30 cal Billet.
Die kort en die lank die mense daar verstaan nie hul eie prosese nie en elke ou maak sommer sy eie reels het ek al menigtemale gesien.
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 206
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: Motivering vir nuwe loop lisensie
Kallie Fernhout wrote: Wed Nov 01, 2023 9:14 am Ek het so n jaar terug twee 30 cal lope gelisensieer. My 271 motivering was egter net twee sinne en dit is dat die huidige loop uitgeskiet is en dit n kompitiesie geweer is wat akuraat moet wees. Ek het beide lope gaan optel binne 60dae.
Dankie