Middag menere
Ek hoor graag watse alternatiewe home made resepte ek kan maak vir die stainless steel media tumbler. Die wat jy saam met die SA Tumbler kry is so te se op. Ekt bietjie rondgesoek op die forum maar kom op resepte af waar jy net die doppe laat in le. Verskoon as die al bespreek was.
Sent from my SM-S911B using Tapatalk
SA Tumbler sous is opgebruik
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: SA Tumbler sous is oppela
Ek gooi 'n dishwasher pod in myne. Werk heel goed.
Goed, beter, 6millimeter!
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 959
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: SA Tumbler sous is oppela
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?t= ... bler+doepa
Ek het self rondgespeel met verskillende middels, maar het eendag van daardie gekoop wat saam met die SA Tumbler kom. Dit werk goed en hou lank. Indien jy wel van daardie sou soek, sien ek Zimbi het in voorraad. https://zimbi.co.za/product/sa-case-cleaner-1-litre/
Ek het self rondgespeel met verskillende middels, maar het eendag van daardie gekoop wat saam met die SA Tumbler kom. Dit werk goed en hou lank. Indien jy wel van daardie sou soek, sien ek Zimbi het in voorraad. https://zimbi.co.za/product/sa-case-cleaner-1-litre/
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: SA Tumbler sous is oppela
10ml sunlight of daai black-sam sous
5ml tartaric acid
5ml citric acid
Werk mooi vir my
5ml tartaric acid
5ml citric acid
Werk mooi vir my
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3627
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: SA Tumbler sous is opgebruik
Soos Johan hier bo sê. Werk baie mooi!
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Carel-Chris
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Fri Jul 22, 2022 8:44 am
Re: SA Tumbler sous is opgebruik
Het erens die resep raak gelees(of youtube), nog net so 3 keer gebruik maar is baie tevrede.
30ml Sunlight
2 doppies clean green
15ml citric acid
Dis op so 3l water
30ml Sunlight
2 doppies clean green
15ml citric acid
Dis op so 3l water
BRNO .22LR
BRNO 30-06
CZ 308W
CBC 12Br
Superbru kampioen 2023
BRNO 30-06
CZ 308W
CBC 12Br
Superbru kampioen 2023
-
Jagter83
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Sat Jul 29, 2023 6:34 pm
Re: SA Tumbler sous is opgebruik
Dankie vir die insette. Sal bietjie probeer
Sent from my SM-S911B using Tapatalk
Sent from my SM-S911B using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: SA Tumbler sous is opgebruik
Ek gooi altyd so 1 blerts skottelgoedseep en dan
1 teelepel elk
Citric Acid
Tartaric Acid
Koop alles by Spar
Sent from my iPhone using Tapatalk
1 teelepel elk
Citric Acid
Tartaric Acid
Koop alles by Spar
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Rawstorne
- Full Member

- Posts: 122
- Joined: Mon Oct 10, 2022 6:26 pm
SA Tumbler sous is opgebruik
Goeie naand Jagter
Ek laai vir jou SA Tumbler se instruksies.
Dit is die bestanddele soos deur Johan en Apie gemeld.


Ek laai vir jou SA Tumbler se instruksies.
Dit is die bestanddele soos deur Johan en Apie gemeld.


- Rawstorne
- Full Member

- Posts: 122
- Joined: Mon Oct 10, 2022 6:26 pm
Re: SA Tumbler sous is opgebruik
Eers die nat proses soos bo.
Dan tuimel ek klaar gelaaide rondtes in die vibreerder met corncob. Indien die media reeds baie gebruik is, voeg ek Dillon se Rapid Polish by.
Is hulle nie pragtig nie!




Dan tuimel ek klaar gelaaide rondtes in die vibreerder met corncob. Indien die media reeds baie gebruik is, voeg ek Dillon se Rapid Polish by.
Is hulle nie pragtig nie!




